Sagaria 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In dié dag sal Jehovah ’n verdediging rondom die inwoners van Jerusalem wees;+ en die een onder hulle wat struikel, sal in dié dag soos Dawid+ word, en die huis van Dawid soos God,+ soos Jehovah se engel voor hulle.+
8 In dié dag sal Jehovah ’n verdediging rondom die inwoners van Jerusalem wees;+ en die een onder hulle wat struikel, sal in dié dag soos Dawid+ word, en die huis van Dawid soos God,+ soos Jehovah se engel voor hulle.+