Amos 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘Kyk! Daar kom dae’, is die woord van Jehovah, ‘en die ploeër sal die snyer inhaal,+ en die druiwetrapper die draer van die saad;+ en die berge sal van soet wyn drup,+ en al die heuwels sal smelt.+ Sagaria 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want hoe groot is sy goedheid tog,+ en hoe groot is sy skoonheid!+ Graan sal die jong manne laat floreer, en nuwe wyn die maagde.”+
13 “‘Kyk! Daar kom dae’, is die woord van Jehovah, ‘en die ploeër sal die snyer inhaal,+ en die druiwetrapper die draer van die saad;+ en die berge sal van soet wyn drup,+ en al die heuwels sal smelt.+
17 Want hoe groot is sy goedheid tog,+ en hoe groot is sy skoonheid!+ Graan sal die jong manne laat floreer, en nuwe wyn die maagde.”+