Jeremia 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom, omgord julle met saklinne.+ Slaan op julle bors en weeklaag,+ want die brandende toorn van Jehovah het nie van ons gewyk nie.+ Esegiël 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle het hulle met saklinne omgord,+ en siddering het oor hulle gekom;+ en op alle gesigte is daar skaamte+ en op al hulle koppe is daar kaalheid.+
8 Daarom, omgord julle met saklinne.+ Slaan op julle bors en weeklaag,+ want die brandende toorn van Jehovah het nie van ons gewyk nie.+
18 En hulle het hulle met saklinne omgord,+ en siddering het oor hulle gekom;+ en op alle gesigte is daar skaamte+ en op al hulle koppe is daar kaalheid.+