-
Levitikus 2:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 En jy moet die graanoffer wat hiervan gemaak is, aan Jehovah bring; en dit moet vir die priester aangebied word en hy moet dit na die altaar bring.
-