Eksodus 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die sprinkane het oor die hele Egipteland begin opkom en op die hele gebied van Egipte gaan sit.+ Hulle was ’n baie swaar las.+ Voor hulle het sulke sprinkane nog nooit so verskyn nie, en ná hulle sal sulke sprinkane nooit weer so verskyn nie.
14 En die sprinkane het oor die hele Egipteland begin opkom en op die hele gebied van Egipte gaan sit.+ Hulle was ’n baie swaar las.+ Voor hulle het sulke sprinkane nog nooit so verskyn nie, en ná hulle sal sulke sprinkane nooit weer so verskyn nie.