Openbaring 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en hulle het borsplate+ soos ysterborsplate gehad. En die geluid van hulle vlerke was soos die geluid van waens+ van baie perde wat in die geveg inhardloop.+
9 en hulle het borsplate+ soos ysterborsplate gehad. En die geluid van hulle vlerke was soos die geluid van waens+ van baie perde wat in die geveg inhardloop.+