8 Só het Jehovah gesê: “Net soos die nuwe wyn+ in die tros gevind word en iemand moet sê: ‘Moet dit nie verderf nie,+ want daar is ’n seën daarin’,+ so sal ek doen ter wille van my knegte om nie almal te verderf nie.+
20 U sal die waaragtigheid bewys wat aan Jakob bewys is, die liefderyke goedhartigheid wat aan Abraham bewys is, wat u aan ons voorvaders met ’n eed beloof het sedert die dae van lank gelede.+
19 Is daar nog saad in die graankuil?+ En die wingerdstok en die vyeboom en die granaatboom en die olyfboom—dit het nog nie gedra nie, of hoe? Van hierdie dag af sal ek seën.’”+