Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wyk af van wat sleg is en doen wat goed is;+

      Soek vrede en streef dit na.+

  • Psalm 97:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+

      Hy bewaar die siel van sy lojales;+

      Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+

  • Romeine 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+

  • 3 Johannes 11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Geliefde, wees ’n navolger, nie van wat sleg is nie, maar van wat goed is.+ Hy wat die goeie doen, het sy oorsprong by God.+ Hy wat die slegte doen, het God nie gesien nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel