2 Kronieke 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het vir die regters gesê: “Kyk wat julle doen,+ want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir Jehovah;+ en hy is met julle in die regspraak.+ Amos 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En laat geregtigheid voortrol net soos waters,+ en regverdigheid soos ’n standhoudende stroom.+
6 En hy het vir die regters gesê: “Kyk wat julle doen,+ want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir Jehovah;+ en hy is met julle in die regspraak.+