19 dié wat sê: “Laat sy werk gou maak; laat dit tog gou kom, sodat ons dit kan sien; en laat die raad van die Heilige van Israel naby wees en kom, sodat ons dit kan ken!”+
2 “Maar wie sal die dag van sy koms verdra,+ en wie sal standhou wanneer hy verskyn?+ Want hy sal soos die vuur van ’n louteraar+ wees en soos die loog+ van die wassers.+