11 Daarna het die koning van Assiʹrië+ Israel in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor+ aan die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon,+
16 “Samariʹa sal skuldig geag word,+ want hy is opstandig teen sy God.+ Deur die swaard sal hulle val.+ Hulle kinders sal verpletter word,+ en hulle swanger vroue sal oopgesny word.”+