Psalm 139:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 As ek na die hemel sou opklim, sou u daar wees;+En as ek my slaapbank in Sjeool sou uitsprei, kyk! u sou daar wees.+ Spreuke 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+
8 As ek na die hemel sou opklim, sou u daar wees;+En as ek my slaapbank in Sjeool sou uitsprei, kyk! u sou daar wees.+
11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+