Psalm 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waarom het die goddelose God geminag?+Hy het in sy hart gesê: “U sal geen rekenskap eis nie.”+ 2 Petrus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en sê:+ “Waar is sy beloofde teenwoordigheid dan?+ Van die dag af dat ons voorvaders ontslaap het, bly alles dan net soos van die begin van die skepping af.”+
4 en sê:+ “Waar is sy beloofde teenwoordigheid dan?+ Van die dag af dat ons voorvaders ontslaap het, bly alles dan net soos van die begin van die skepping af.”+