5 En julle sal beslis na die vallei van my berge vlug;+ want die vallei van die berge sal tot by Asel strek. En julle sal moet vlug, soos julle gevlug het weens die aardbewing in die dae van Ussiʹa, die koning van Juda.+ En Jehovah my God sal beslis kom+ en al die heiliges saam met hom.+