Hosea 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Want Eʹfraim het altare vermenigvuldig om te sondig.+ Hy het altare gekry om te sondig.+ Hosea 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Israel is ’n verslegtende wingerdstok.+ Vrugte bly hy vir hom voortbring.+ Na gelang van die oorvloed van sy vrugte het hy sy altare vermenigvuldig.+ Na gelang van die goedheid van sy land het hulle goeie pilare opgerig.+
10 “Israel is ’n verslegtende wingerdstok.+ Vrugte bly hy vir hom voortbring.+ Na gelang van die oorvloed van sy vrugte het hy sy altare vermenigvuldig.+ Na gelang van die goedheid van sy land het hulle goeie pilare opgerig.+