24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+
8 “‘Uiteindelik het ek julle gebring na die land van die Amoriete wat aan die oorkant van die Jordaan gewoon het, en hulle het teen julle geveg.+ Daarop het ek hulle in julle hand gegee sodat julle hulle land in besit kon neem, en ek het hulle voor julle uit verdelg.+