Joël 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En uit Sion sal Jehovah brul, en uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor.+ En hemel en aarde sal beslis bewe;+ maar Jehovah sal ’n toevlug vir sy volk wees+ en ’n vesting vir die kinders van Israel.+
16 En uit Sion sal Jehovah brul, en uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor.+ En hemel en aarde sal beslis bewe;+ maar Jehovah sal ’n toevlug vir sy volk wees+ en ’n vesting vir die kinders van Israel.+