Deuteronomium 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Toe Sihon uittrek, hy en al sy manskappe, om ons by Jahas in die geveg te ontmoet,+ Deuteronomium 2:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 het Jehovah ons God hom aan ons oorgelewer,+ sodat ons hom en sy seuns en al sy manskappe verslaan het.+
33 het Jehovah ons God hom aan ons oorgelewer,+ sodat ons hom en sy seuns en al sy manskappe verslaan het.+