Psalm 33:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jehovah het die raad van die nasies verbreek;+Hy het die gedagtes van die volke verydel.+ 1 Korintiërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+
19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+