13 Daarna het ’n man wat ontkom het, vir Abram, die Hebreër,+ kom vertel. Hy het toe gewoon tussen die groot bome van Mamre, die Amoriet,+ die broer van Eskol en die broer van Aner;+ en hulle was bondgenote van Abram.
15 Want ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs;+ en ook hier het ek hoegenaamd niks gedoen waarvoor hulle my in die kerker moes sit nie.”+