Genesis 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En God het begin om die groot seemonsters+ te skep en al die lewende siele wat beweeg,+ waarvan die waters begin wemel het volgens hulle soorte, en al die gevleuelde voëls volgens hulle soorte.+ En God het gesien dat dit goed is. Psalm 104:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Wat hierdie see betref, so groot en wyd,+Daarin is bewegende dinge sonder tal,+Diere, klein sowel as groot.+
21 En God het begin om die groot seemonsters+ te skep en al die lewende siele wat beweeg,+ waarvan die waters begin wemel het volgens hulle soorte, en al die gevleuelde voëls volgens hulle soorte.+ En God het gesien dat dit goed is.
25 Wat hierdie see betref, so groot en wyd,+Daarin is bewegende dinge sonder tal,+Diere, klein sowel as groot.+