2 Kronieke 30:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Uiteindelik het die priesters, die Leviete, opgestaan en die volk geseën;+ en hulle stem is verhoor, sodat hulle gebed tot in sy heilige woonplek, die hemel,+ gekom het. Psalm 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,En tot my God het ek om hulp bly roep.+Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+
27 Uiteindelik het die priesters, die Leviete, opgestaan en die volk geseën;+ en hulle stem is verhoor, sodat hulle gebed tot in sy heilige woonplek, die hemel,+ gekom het.
6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,En tot my God het ek om hulp bly roep.+Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+