Psalm 107:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hoe hy die woord spreek en ’n stormwind laat opsteek,+Sodat dit die golwe daarvan ophef.+ Handelinge 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar nie lank daarna nie het ’n stormwind+ wat Euraʹkilon genoem word, daarteen losgebars.