Handelinge 27:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Omdat ons egter geweldig deur die storm heen en weer geslinger is, het hulle die skip die volgende dag ligter begin maak;+ Handelinge 27:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Toe hulle met voedsel versadig was, het hulle die boot ligter begin maak+ deur die koring oorboord te gooi in die see.
18 Omdat ons egter geweldig deur die storm heen en weer geslinger is, het hulle die skip die volgende dag ligter begin maak;+
38 Toe hulle met voedsel versadig was, het hulle die boot ligter begin maak+ deur die koring oorboord te gooi in die see.