7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+
11 Hou dus in gedagte dat julle vroeër ten opsigte van die vlees mense van die nasies was;+ julle is “onbesnedenheid” genoem deur dit wat “besnydenis” genoem word, wat in die vlees met hande verrig word+—