Numeri 23:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hierop het hy sy spreuk aangehef en gesê:+ “Staan op, Balak, en luister.Luister tog na my, o seun van Sippor.+ Job 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Job het weer sy spreuk+ aangehef en gesê: Habakuk 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Sal dit nie juis hulle wees wat almal teen hom ’n spreekwoord+ en ’n sinspeling, insinuasies oor hom, aanhef nie? En daar sal gesê word: “‘Wee hom wat vermenigvuldig wat nie syne is nie+—hoe lank tog!+—en wat swaar skuld op hom laai!
18 Hierop het hy sy spreuk aangehef en gesê:+ “Staan op, Balak, en luister.Luister tog na my, o seun van Sippor.+
6 Sal dit nie juis hulle wees wat almal teen hom ’n spreekwoord+ en ’n sinspeling, insinuasies oor hom, aanhef nie? En daar sal gesê word: “‘Wee hom wat vermenigvuldig wat nie syne is nie+—hoe lank tog!+—en wat swaar skuld op hom laai!