16 Gee eer aan Jehovah julle God,+ voordat hy dit laat donker word+ en voordat julle voete op die berge in die skemer teen mekaar stamp.+ En julle sal beslis op die lig hoop,+ en hy sal dit diep skaduwee maak;+ hy sal dit in dik donkerheid verander.+
15 Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en van angs,+ ’n dag van storms en van verwoesting, ’n dag van duisternis en van somberheid,+ ’n dag van wolke en van dik donkerheid,
6 En die engele wat nie hulle oorspronklike posisie behou het nie, maar hulle eie gepaste woonplek verlaat het,+ het hy met ewige boeie+ onder dik duisternis vir die oordeel van die groot dag bewaar.+