21 Want Jehovah sal opstaan net soos by die berg Peʹrasim,+ hy sal in beroering wees net soos in die laagvlakte naby Giʹbeon,+ om sy daad te verrig—sy daad is vreemd—en om sy werk te doen—sy werk is ongewoon.+
14 daarom, hier is ek, die Een wat weer wonderbaarlik met hierdie volk sal handel,+ op ’n wonderbare wyse en met iets wonderbaarliks; en die wysheid van hulle wyses sal vergaan, en die verstand van hulle verstandiges sal wegskuil.”+
41 ‘Aanskou dit, julle veragters, en wees verwonderd daaroor en verdwyn, want ek verrig ’n werk in julle dae, ’n werk wat julle hoegenaamd nie sal glo nie, al vertel iemand dit vir julle in besonderhede.’”+