2 Konings 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het een-en-dertig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jediʹda, die dogter van Adaʹja, uit Boskat.+ Jeremia 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 tot wie die woord van Jehovah gekom het in die dae van Josiʹa,+ die seun van Amon,+ die koning van Juda, in die dertiende jaar van sy regering.+
22 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het een-en-dertig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jediʹda, die dogter van Adaʹja, uit Boskat.+
2 tot wie die woord van Jehovah gekom het in die dae van Josiʹa,+ die seun van Amon,+ die koning van Juda, in die dertiende jaar van sy regering.+