Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Miga+ van Moreʹset+ het in die dae van Hiskiʹa, die koning van Juda,+ geprofeteer en vir die hele volk van Juda gesê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Sion sal soos ’n land omgeploeg word,+ en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die Huis sal die hoogtes van ’n woud word.”’+

  • Jeremia 52:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en elke groot huis het hy met vuur verbrand.+

  • Daniël 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Luister dan nou, o ons God, na die gebed van u kneg en na sy dringende versoeke, en laat u aangesig skyn+ oor u heiligdom wat woes lê,+ ter wille van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel