Deuteronomium 28:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Jehovah sal die vloek,+ verwarring+ en bestrawwing oor jou stuur+ in alles wat jy onderneem en probeer uitvoer, totdat jy verdelg is en gou vergaan het, weens die slegtheid van jou handelinge omdat jy my verlaat het.+ Joël 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Landbouers het hulle geskaam;+ wingerdarbeiders het geweeklaag oor koring en oor gars; want die oes op die land het vergaan.+
20 “Jehovah sal die vloek,+ verwarring+ en bestrawwing oor jou stuur+ in alles wat jy onderneem en probeer uitvoer, totdat jy verdelg is en gou vergaan het, weens die slegtheid van jou handelinge omdat jy my verlaat het.+
11 Landbouers het hulle geskaam;+ wingerdarbeiders het geweeklaag oor koring en oor gars; want die oes op die land het vergaan.+