Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+ Prediker 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+