26 En mense sal uit die stede van Juda en uit die omgewing van Jerusalem en uit die land van Benjamin+ en uit die laagland+ en uit die bergstreek+ en uit die Negeb+ kom en heelbrandoffers+ en offerandes+ en graanoffers+ en wierook+ bring; asook dankoffers na die huis van Jehovah.+