Rigters 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die dae van Samgar,+ die seun van Anat,In die dae van Jael,+ was daar geen verkeer op die paaie nie,En dié wat langs weë gereis het, het langs ompaaie gereis.+ 2 Kronieke 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En in dié tye was daar geen vrede vir een wat uitgegaan of vir een wat ingekom het nie,+ want daar was baie oproere onder al die inwoners van die lande.+
6 In die dae van Samgar,+ die seun van Anat,In die dae van Jael,+ was daar geen verkeer op die paaie nie,En dié wat langs weë gereis het, het langs ompaaie gereis.+
5 En in dié tye was daar geen vrede vir een wat uitgegaan of vir een wat ingekom het nie,+ want daar was baie oproere onder al die inwoners van die lande.+