Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Kyk! ’n Nasie wat jy nie ken nie, sal jy roep,+ en dié van ’n nasie wat jou nie geken het nie, sal na jou toe hardloop,+ ter wille van Jehovah jou God,+ en weens die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+

  • Jesaja 60:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En nasies sal beslis na jou lig kom,+ en konings+ na die glans van jou skynsel.+

  • Miga 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie nasies sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah en na die huis van die God van Jakob;+ en hy sal ons omtrent sy weë onderrig,+ en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

  • Haggai 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Galasiërs 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Skrifgedeelte, wat vooruitgesien het dat God mense van die nasies weens geloof regverdig sou verklaar, het vooraf die goeie nuus aan Abraham bekend gemaak, naamlik: “Deur middel van jou sal al die nasies geseën word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel