Psalm 75:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+ Sagaria 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “En in dié dag sal verwarring wat van Jehovah kom, oral onder hulle versprei;+ en hulle sal elkeen die hand van sy metgesel gryp, en sy hand sal teen die hand van sy metgesel kom.
8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+
13 “En in dié dag sal verwarring wat van Jehovah kom, oral onder hulle versprei;+ en hulle sal elkeen die hand van sy metgesel gryp, en sy hand sal teen die hand van sy metgesel kom.