Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Julle almal sal vannag in verband met my struikel, want daar staan geskrywe: ‘Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word.’+

  • Markus 14:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 En hulle almal het hom verlaat+ en gevlug.+

  • Johannes 16:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Kyk! Die uur kom, ja, dit het gekom, wanneer elkeen van julle na sy eie huis verstrooi sal word+ en julle my alleen sal laat; en tog is ek nie alleen nie, omdat die Vader met my is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel