Jesaja 55:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+ Jeremia 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En nadat ek hulle uitgeruk het, sal ek hulle beslis weer barmhartig wees+ en hulle terugbring, elkeen na sy erfbesitting en elkeen na sy land.”+ Hosea 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Ek sal hulle ontrouheid genees.+ Ek sal hulle uit vrye wil liefhê,+ omdat my toorn van hom gewyk het.+ Miga 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
15 En nadat ek hulle uitgeruk het, sal ek hulle beslis weer barmhartig wees+ en hulle terugbring, elkeen na sy erfbesitting en elkeen na sy land.”+
4 “Ek sal hulle ontrouheid genees.+ Ek sal hulle uit vrye wil liefhê,+ omdat my toorn van hom gewyk het.+
19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+