Jeremia 30:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek versamel die gevangenes van die tente van Jakob,+ en oor sy wonings sal ek my ontferm. En die stad sal op sy puinhoop herbou word;+ en op sy regmatige plek sal die woontoring staan.+
18 Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek versamel die gevangenes van die tente van Jakob,+ en oor sy wonings sal ek my ontferm. En die stad sal op sy puinhoop herbou word;+ en op sy regmatige plek sal die woontoring staan.+