Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+

  • Matteus 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+

  • Markus 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jy ken die gebooie: ‘Moenie moord pleeg nie,+ Moenie egbreuk pleeg nie,+ Moenie steel nie,+ Moenie valse getuienis aflê nie,+ Moet niemand verkul nie,+ Eer jou vader en moeder.’”+

  • Efesiërs 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Eer jou vader en jou moeder”;+ wat die eerste gebod met ’n belofte is:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel