Jesaja 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+ Matteus 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Julle moet dan só bid:+ “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+
2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+