Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. 1 Petrus 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+