1 Korintiërs 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom. Efesiërs 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 een God+ en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in almal is.
6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.