32 Ek sê egter vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe weens hoerery,+ haar aan egbreuk blootstel,+ en enigiemand wat met ’n geskeide vrou trou, pleeg egbreuk.+
8 Hy het vir hulle gesê: “Moses het weens die hardheid van julle harte+ die toegewing gemaak dat julle van julle vrouens kan skei, maar dit was nie van die begin af so nie.+