1 Kronieke 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘“En wanneer jou dae vervul is om heen te gaan om by jou voorvaders te wees,+ sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat een van jou seuns sal wees,+ en ek sal inderdaad sy koningskap stewig vestig.+ Matteus 9:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Terwyl Jesus daarvandaan verder gegaan het, het twee blindes+ hom gevolg wat uitgeroep en gesê het: “Wees ons barmhartig,+ Seun van Dawid.” Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
11 “‘“En wanneer jou dae vervul is om heen te gaan om by jou voorvaders te wees,+ sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat een van jou seuns sal wees,+ en ek sal inderdaad sy koningskap stewig vestig.+
27 Terwyl Jesus daarvandaan verder gegaan het, het twee blindes+ hom gevolg wat uitgeroep en gesê het: “Wees ons barmhartig,+ Seun van Dawid.”
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+