Markus 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En daar het Sadduseërs, wat sê dat daar geen opstanding is nie, na hom toe gekom, en hulle het hom gevra:+ Lukas 20:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Party van die Sadduseërs, dié wat sê dat daar geen opstanding is nie, het egter nader gekom+ en hom gevra Handelinge 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ergerlik omdat hulle die volk geleer en die opstanding uit die dode in die geval van Jesus duidelik verkondig het;+ Handelinge 23:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want die Sadduseërs+ sê dat daar geen opstanding+ of engel of gees is nie, maar die Fariseërs verkondig dit alles in die openbaar.
18 En daar het Sadduseërs, wat sê dat daar geen opstanding is nie, na hom toe gekom, en hulle het hom gevra:+
27 Party van die Sadduseërs, dié wat sê dat daar geen opstanding is nie, het egter nader gekom+ en hom gevra
2 ergerlik omdat hulle die volk geleer en die opstanding uit die dode in die geval van Jesus duidelik verkondig het;+
8 Want die Sadduseërs+ sê dat daar geen opstanding+ of engel of gees is nie, maar die Fariseërs verkondig dit alles in die openbaar.