37 Maar dat die dooies opgewek word, het ook Moses onthul, in die verslag oor die doringbos,+ wanneer hy Jehovah ‘die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ noem.+
17 net soos daar geskrywe staan: “Ek het jou as ’n vader van baie nasies aangestel.”)+ Dit was voor die aangesig van die Een in wie hy geloof gehad het, ja, van God, wat die dooies lewend maak+ en die dinge wat nie is nie, roep asof hulle is.+