Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “As ’n profeet+ of ’n dromer+ van ’n droom in jou midde opstaan en jou ’n teken of ’n voorteken gee,+

  • Matteus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+

  • Markus 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want valse Christusse en valse profete sal opstaan+ en sal tekens en wonders+ doen om, indien moontlik, die uitverkorenes op ’n dwaalspoor te bring.+

  • 2 Petrus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel