Matteus 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Baie sal in daardie dag vir my sê: ‘Here, Here,+ het ons nie in u naam geprofeteer en in u naam demone uitgedryf en in u naam talle kragtige werke verrig nie?’+ 2 Tessalonisense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+ Openbaring 13:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy doen groot tekens,+ sodat hy selfs vuur uit die hemel na die aarde laat neerdaal ten aanskoue van die mense.
22 Baie sal in daardie dag vir my sê: ‘Here, Here,+ het ons nie in u naam geprofeteer en in u naam demone uitgedryf en in u naam talle kragtige werke verrig nie?’+
9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+
13 En hy doen groot tekens,+ sodat hy selfs vuur uit die hemel na die aarde laat neerdaal ten aanskoue van die mense.