1 Tessalonisense 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Laat ons dan nie voortslaap+ soos die res nie,+ maar laat ons wakker+ en nugter van verstand bly.+ 1 Petrus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bly nugter van verstand, wees waaksaam.+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en is daarop uit om iemand te verslind.+
8 Bly nugter van verstand, wees waaksaam.+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en is daarop uit om iemand te verslind.+